gia vang , seo , bao ve viet nam , bao ve viet nam , bao ve viet nam , thoi trang cong so , gia dinh ban , website templates , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , Car Reviews information Magazine , thoi trang cong so , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da samsung , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

 

Algemeen

Hierdie kampterrein is geleë tussen Mosselbaai en George aan die Suid-Kaapse kus.

 

Akkommodasie vir 105 mense: 

Meisies: 4 kamers met 8 beddens elk.

Seuns: 1 kamer met 21 beddens, 1 kamer met 18 beddens.

Personeel: 3 kamers met slaapplek vir 6 mense in totaal.

Woonstelle: 4 toegeruste selfsorgwoonstelle, elk met slaapplek vir 4 mense.

 

Daar is 150 stoele in die saal en ook vyf opslaantafels.

 

GPS S34 03.272  E22 13.851

 

Aanwysings: 

Ry met die N2. Draai af op die Groot-Brakrivier-afrit. Ry tot jy 'n Total Garage sien. Volg die ou N2 en draai af in Suiderkruisweg. Ry oor die treinspoor na die kampgebou in Duineweg.

Created and Maintained by Direct Applications
Monday the 21st. . Joomla 3.0 Template.